Skrywer - Digter - Motiverings Spreker

Pieter Bonthuyzen

Ek is  in Odendaalsrus gebore.  Ek woon tans in Welkom in die Vrystaat. Buiten my regte werk, hou ek my lyf skrywer, liedjieskrywer, sanger en digter.

Best Sellers

Lisa

Om Lisa Viljee te wees verg meer as net opstaan en asemhaal.

Noupoort

Angelique Muller loop weg na ‘n kinderlewe vol seerkry

Buy Now No Registration Needed.

Trending Products

Agter Toe Deure

Marna van Tonder is ‘n 15 jarige tiener meisie wat deur ‘n groepie meisies geboelie word. Wat die meisies nie weet nie, is dat Marna ‘n harde lewe agter haar toe deure leef. Haar ma is verlam na ‘n ongeluk waarin beide haar pa en suster ook dood is. Haar ma praat reeds vir maande nie en Marna moet alles bymekaar hou. Na ‘n poging om selfmoord te pleeg, kom sy wel tot die besef dat dit tog nie die uitweg is nie. ‘n Nuwe tuisverpleegster sien om na Marna se ma, min wetend dat die tuisverpleegster se dogter een van die boelies is nie. Met ‘n kykie na wat agter Marna se toe deure aangaan, het Jessica ‘n hartsverandering en word daar uiteindelik ‘n vriendskap tussen die twee meisies gevorm.

Agter Toe Deure Reviews

5/5
Baie dankie vir die fokus op AntiBoelie projek. Inter trauma Nexus bied al reeds 'n geruime tyd aanlyn kursusse aan om Boelie teen te werk.
Marie Kapp

Carla Lizelle Krebs

Sjoe dis hartseer .. my hart gaan uit na kinders wat so seer het . Hartseer waarheid .. boelie hou nie op as jy klaar is met skool nie... dit agtervolg jou orals waar jy gaan ..

Carla Lizelle Krebs
5/5
Baie goeie storie lyn en ongelooflik IN YOUR FACE WAAR! Regtig BRILJANT 👍🏼 My hoop vir julle is dat die kort verhaal SA oorval
Karen Kruger