Sale!

12 MAL LEKKER KINDERVERSE (PDF)

R30.00 R15.00

12 Mal Lekker Kinderverse bevat 12 oorspronklike lekker-lees kinderverse wat kleuter en mamma sal laat giggel.

Geniet hierdie mal lekker verse saam met jou kleuter. Ideaal vir mondelinge, klas vermaak, kunswedstryde  of sommer net om jou kleuter te vermaak  en ook aan te spoor om self te probeer lees.

In ‘n maklike aflaaibare PDF, is hierdie verseboek sommer altyd byderhand. Stoor dit sommer op jou slimfoon/tablet of druk dit uit in A4-grootte.

Boek naam: 12 Mal Lekker Kinderverse

Skrywer/Outeur: Pieter Bonthuyzen

Produk aanbieding: PDF

Bladsye: 22

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “12 MAL LEKKER KINDERVERSE (PDF)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *