Sale!

As die stilte breek (Pdf)

R60.00 R29.00

As die stilte breek… is ‘n versameling van Pieter Bonthuyzen se beste gedigte. Pieter het in 2000 “My Eerste Ink” geskryf en in 2014 het hy “As die stilte breek…” vrygestel.

Na soveel jaar, is hierdie gesogte gedigte NOU vir die eerste keer aanlyn in PDF formaat beskikbaar en kan dit maklik afgelaai word en oral gelees word.

Hierdie gedigte was ook op die destydse WOES-platform gepubliseer, en was sedert daardie platform ontbind het, nêrens beskikbaar nie.

Hierdie unike digbundel bevat beide Pieter se digbundels.  86 Bladsye van sy beste digwerk is net een kliek ver.

Boek naam: As die stilte breek…

Skrywer/Outeur: Pieter Bonthuyzen

Boek aanbieding: PDF

Bladsye: 86

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “As die stilte breek (Pdf)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *