Sale!

DIE AVONTURE VAN CASSIDY CLARKE: AKL SAAD EN DIE SOEKTOG NA DIE HEILIGE KRUIK- BOEK 1

R10.00

BOEK 1

DIE AVONTURE VAN CASSIDY CLARKE: AKL SAAD SE SOEKTOG NA DIE HEILIGE KRUIK

Cassidy Clarke is ‘n sestienjarige boekwurm. Op die oog-af is Cassidy so bietjie van ‘n geek. Tydens een van haar pa se besoeke aan Egipte, het Cassidy haar ware roeping ontdek. Danksy Arthur Magnus, is Cassidy daartoe in staat om ander mense uit benarde, en soms ook gevaarlike situasies, te red.

Dat sy vir Akl Saad met haar fiets om gery het, was nie toevallig nie. Cassidy besef vinnig dat Akl haar hulp broodnodig het. Die raaisel oor die vreemde visioene en ‘n gesteelde goue muntstuk, stuur hulle op ‘n soektog om dringend antwoorde te probeer kry. Kort voor lank bevind hulle hulself in Tanta, Egipte. Hulle aankoms in hierdie Egiptiese dorpie was alles behalwe prettig.

Waaroor gaan die visioene?

Sal Cassidy daarin slaag om Akl en sy familie van ‘n dodelike generasievloek te red?

Hoe ver sal sy gaan om die goue munstuk weer aan sy regmatige eienaar terug te besorg?

Beleef die avonture van Cassidy Clarke eerstehands, maar wees gewaarsku!

Cassidy het ‘n arsenaal vol talente, “cool” gadgets en geheime maniere om jou op ‘n avontuurreis van ‘n leeftyd te neem.

Die Avonture van Cassidy Clarke is blitslees aksie/fantasie e-boeke wat jong lesers op asembenemende avontuurreise sal neem. 

Aanbieding: E-boek in PDF

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE AVONTURE VAN CASSIDY CLARKE: AKL SAAD EN DIE SOEKTOG NA DIE HEILIGE KRUIK- BOEK 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…