Sale!

Lisa (Pdf)

R149.00 R50.00

Om Lisa Viljee te wees verg baie meer as net opstaan, aantrek en asemhaal. As jy ooit gedink het dat die lewe eenvoudig en maklik is, dink weer.

Die tienjarige Lisa se lewe word in een oomblik verwoes. Kort voor lank bevind sy haarself in ‘n plek waar sy vinnig moes leer om vir haarself te veg. Eindelose seerkry en verwoestende omstandighede, het Lisa se menswees geknak. Dit het haar laat twyfel of God werklik vir haar bestaan. Dit was nog altyd net Rykie wat daar was vir haar.

Na ‘n gewelddadige onderonsie met gewetenlose bendelede, moes sy vlug…terug Murraysburg toe waar sy groot geword het. Juis hier het sy besef dat God nog altyd daar was. Sy ontdek toevallig wat haar roeping is.

Daar is wel een ding wat sy geleer het:

As die lewe jou probeer verwoes, is daar werklik net een keuse…om nooit moed op te gee nie.

Maak nie saak wat ookal gebeur…

“Veg vir wie jy is”

Boek naam: Lisa

Skrywer/Outeur: Pieter Bonthuyzen

Boek aanbieding: PDF

Bladsye: 224

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lisa (Pdf)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *