Sale!

Miere met Maniere Vol.1 (Pdf)

R30.00 R15.00

Miere met maniere is ‘n kort kleuterverhaal oor Mila, die suikermier wat hard aan die werk is om sy miermaters van miermaniere te leer.

Mila leer ook ons mense-maats hoe om goeie maniere aan te leer. Mila verduidelik ook hoekom ons nie mekaar mag boelie nie.

‘n Prettige storie wat jou kleuter se aandag sal hou en op ‘n wonderlike wyse ook waardes en goeie gedrag in jou kleuter sal inspireer.

6x Lekker inkleur-prente is by hierdie PDF-weergawe ingesluit.

Aflaaibaar in PDF en druk in A4-grootte.

Boek naam: Miere met Maniere Vol. 1

Skrywer/Outeur: Pieter Bonthuyzen

Boek aanbieding: PDF

Bladsye: 22

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Miere met Maniere Vol.1 (Pdf)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *