Sale!

ROOI BALLON PDF

R60,00

ROOI BALLON

-deur Pieter Bonthuyzen-

Nadat die vreemde karnavalman vir Mienke ‘n reuse rooi ballon gegee het, het haar hele lewe verander. Haar obsessie met rooi ballonne het naderhand die hele Prins Albert op hol gehad. Selfs dominee het gereken dat sy deur ‘n bose rooi gedoente beset was. Verwoestende nuus het vir Mienke skielik in die middel van die grootste storm van haar lewe geplaas. Gou het sy besef dat die ou man se woorde net ‘n spul leuens was.

Sy veg ‘n innerlike stryd om met haar huidige omstandighede vrede te maak. Dit was juis by Dylan se verjaardagpartytjie dat Mienke besef het dat die lewe buitekant haar veilige rooi ballon hard en wreed is.

©Kopiereg 2021 Rooi Ballon

Uitgewer: Twins Publikasies, Welkom, 9460

ISBN: 978-0-620-91714-8

1ste Uitgawe, Eerste druk 2021

Description

In teks soos geskryf deur Pieter Bonthuyzen

Geset in 11 pt. in Times New Roman

Tipografie & bladuitleg: Groep 7 Drukkers

Boekomslag en grafiese ontwerp deur:

Pieter Bonthuyzen en Groep 7 Drukkers

Taalkundige versorging en proeflees: Pieter Bonthuyzen,

Geneviève Micenko Schourie

Boek gedruk en gebind deur:

Groep 7 Drukkers en Uitgewers (Pty) Ltd

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ROOI BALLON PDF”

Your email address will not be published.