Sale!

Tikka en Tienie die Tandemuis

R35.00 R15.00

Tikka is ‘n klein apie wat saam sy ouers in die bos bly. Tikka se tand is vandag seer. Sy ma besluit om hom dadelik na Hennie Haas te neem. Hy is die tandarts.

Tikka leer hoe om sy tande mooi te versorg en hy raak ook later groot maats met Tienie…Die Tandemuis.

Hierdie is ‘n heerlike bedtyd-storie vir kleuters en hulle kan ook sommer die tandemuis-liedjie leer.

Kry hierdie verhaal in PDF en leer sommer ook die Tandemuis-liedjie wat in MP3-formaat hierby ingesluit is.

Boek naam: Tikka en Tienie die Tandemuis

Skrywer/Outeur: Pieter Bonthuyzen

Boek aanbieding: PDF

Bladsye: 17

(Insluitend: Die Tandemuis-liedjie in MP3-formaat.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tikka en Tienie die Tandemuis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *